Saturday 11 January 2014

Wouter Breed


weereens haal ek my hoed af vanaand vir my groot vriend DJ UILTJIE.agter elke woord wat hy gespreek het,le diep waarheid.dit is nie net lee woorde in die wind nie.vriende,hou op om met mekaar te baklei oor twak,hou op om mekaar af te breek,sleg te se,uit te kryt.soos my vriend tereg gese het,hoe le jy skouer teen skouer en veg saam n man wat jy nie vertrou nie?begrawe die stryd byle,vat hande saam,en word n kragtige gerekende Boeremag,wat niks en niemand vrees nie,en skop verwoed gat.vriende,ons het net mekaar,die libs,veraaiers en adders sit vir die Boervolk en lag oor hulle mekaar so sommer vanself vermorsel.kom ons staan op,maak onsself weer trots om geag te word as die beste volk ter wereld.n Godvresende volk...en dankie weereens DJ UILTJIE vir jou hoendervleis inspirerende mooi boodskap.ek groet julle my Boervolk.777 Boeregroete.

No comments:

Post a Comment