As Iemand Jou Vandag Moet Vra
Waar's Jou Land En Waar's Jou Stad
Jou Spore Oor Die Vasteland
Kom Ver - Is Diep Getrap
'n Srtuikelgang Oor Bos En Rant
Uit Harde Hout Is Jy Gekap
O, Boerevolk Van Siud - Afrika
Jou Erfenis Is Mooi
As Iemand Jou Vandag Moet Vra
Waar's Jou Eenheid - Jy's Verstooi
Het Jy Nie Dalk Jou God Vergeet
Geloftevolk Van Suid-afrika
Jou Strewes,arbeid,bloed En Sweet

Die Christen Naam Wat Jy Moet Dra
Ken Jy Nog Die Sweep Se Klap
Die Ossewa Se Kreun
Ken Jy Nog Die Veld Se Roep
As Donker Wolke Om Jou Dreun