Wednesday 5 February 2014

AWB Wes-Kaap Promosieblad

Terroriste skiet vrou

Mev. Rhodine van der Walt (46) is in haar bed doodgeskiet nadat terroriste die huis se deur oopgebreek het in die afwesigheid van haar man.

Chris van der Walt, van Kavalierstraat Kempton Park, het later gesê hy het geweet daar is groot fout in die huis toe hy opdaag en merk dat die buitedeur gebreek is en oop staan.

Chris was by hul dogter en Rhodine het tuis gebly en gesê sy wil eerder probeer om ’n bietjie te slaap omdat sy deesdae sukkel om te slaap.

Hy het die polisie geskakel en vasgestel dat sy skootrekenaar, juwele en veiligheidskameras weg is, en die terroriste het probeer om die kluis uit te breek.

No comments:

Post a Comment