Wednesday 1 January 2014

Piet Rudolph ONS NEEM AFSKEID 2013

ONS NEEM AFSKEID 2013
En ons groet 2014!
Mag die nuwejaar wat ons van die horison toewink na ’n nuwe toekoms, ons verwagtinge ryklik vermenigvuldig. En as dit Sy wil is. Mag net die mooiste en edelste u deel wees.

Die jaar 2013 was vol opwinding..... maar ook terugslae en diepe teleurstellings.
Vir ons Boere, die ernstige terugslag van burgers wat tronktoe gestuur is op politieke klagtes wat onder ander omstandighede van hulle helde sou gemaak het. Die vyandige wêreld sal graag van hulle politieke uitvaagsels wil maak, maar ons opregte Boere salueer hulle wat die stelsel wou ontbloot vir wat dit is.. ’n neerdrukkende, diskriminerende magsmisbruik van onbevoegde indiwidue wat besig is om ’n land oor die afgrond te stuur.
Ongelukkig is daar nog nie genoeg stemme wat hierteen beswaar kan maak nie. Daarom salueer ons hulle wat bereid is om te sê tot hiertoe en nie verder nie. Dit sal ongelukkig opofferinge verg wat nie almal bereid is om te maak nie.
Hierdie jaar sal ook die herdenking wees van die bloedige opstand in 1914, tydens die rebellie en die onnodige verkwisting van Boerebloed. Ons roep in herinnering die dood van onder andere genls. De la Rey, Beyers,kommandant Jopie Fourie, voor ‘ vuurpeleton en talle ander wat as verraaiers in die tronk gestop is. Sal ons dit ooit vergeet?

Vir die Boerevolk lê daar harde werk voor. Mag hierdie jaar wat voorlê, die verwesenliking sien van ons ideal van die herstel van ons Vryheid binne die Boere-Republieke. Laat ons dus met nuwe vuur en groter entoesiasme die mou oprol, in die vaste wete : Ons kan!

Opgestel deur Piet Rudolph vir die Boere-Republikeine.

NUWEJAARSBOODSKAP VAN DIE AVP LEIER

NUWEJAARSBOODSKAP VAN DIE AVP LEIER.

alt
Vir die Afrikanervolk was daar politiekgewys in Suid Afrika weinig waaroor ons opgewonde kon raak in 2013. Die jaar het afgespring met berigte wat bevestig: Vyf biljoen rand geblaas op partytjies deur die swart deurbringers, terwyl die land se infrastruktuur in duie stort.

Tussen 34 staatsdepartemente is daar R194 miljoen spandeer op onthaal, R31,7 miljoen op vermaak en R4.4 biljoen op reis en verblyf. In hierdie proses van vertoon van onverantwoordelike tyd-en-geldbesteding aan die wêreldse genot, in teenstelling met die mees basiese wat van ʼn regering vereis word om finansieel te kan slaag en veral in beproewende ekonomiese omstandighede te bly voortbestaan. Dit was ook die bewys aan die einde van 2012 van die swart ras se samestelling waarvan Afrika as aanskouingsles reeds vir eeue as waarskuwing vir die Blankedom dien. ‘n Aanskouingsles waaraan de Klerk en syne geweier het om hulle te steur en liewer voorkeur verleen het aan hulle internasionale besoldigers, sodat ook 2013 en elke jaar hierna wat Suid Afrika se bestuur in hulle hande bly, progressief agteruit sal gaan.
Wat wel positief was, is dat telkens wanneer die verraaiers praat of skryf om hulle optrede sedert 1994 te probeer regverdig, kom daar inligting na vore van die brutale en onbeskaamde wyse waarop daar met bedrog mense se goedertrou gewerf is om die teenoorgestelde te bereik van wat voorgegee is. Geleidelik word ‘n legkaart gebou wat die onderskeid tussen waarheid en leuen in perspektief plaas, soos wat ook die geval met die “Boeremagsaak” aan die lig gekom het.
Wat veral negatief was van 2013, is die verspilde tyd wat verlore gaan vanweë Afrikaners wat steeds agter verwagtings aanloop wat geskep word deur saampraters, onderhandelaars, vakbonde, geheime organisasies, kultuur en kerkliggame wat voorgee om in Afrikanerbelang op te tree, terwyl daar soos in die verlede slegs tyd gekoop word vir ons vyande om hulle doel met ons te bereik.
Ten spyte daarvan dat die skynbaar onmagtige posisie van die Afrikanervolk in 2013 nie verbeter het nie, is daar egter tog twee sake wat aandag verdien. Die eerste is die feit dat daar feitlik wêreldwyd geluide begin opgaan oor die negatiewe invloed wat groot getalle volksvreemdes op plaaslike bevolkings begin het. Die wêreldswye oor die onwettige afdwing daarvan in Suid Afrika, behoort vir ons die aanduiding te wees dat ons nie op hulp uit daardie geledere moet staatmaak nie.
Die tweede saak is die afsterf en uiteindelike begrafnis van Mandela. Die handeling om sy dood en begrafnis vir maandelank uit te rek, het bepaald die aggressie van die Swart heethoofde laat uitrafel en sodoende die “nag van die lang messe” grootliks in die doofpot gestop. Wat die oogmerk daarmee ookal was, vir die Afrikanervolk het dit ‘n positiewe effek in die sin dat dit ook vir ons tyd koop om beter voor te berei, veral geestelik, vir die tyd wat voorlê.
VIR 2014
Oor die algemeen was Geloftefeeste baie goed bygewoon en bevestig dit die Afrikaner se behoefte om terug te keer na God. 2014 sal groter finansiële en sosio-ekonomiese eise aan ons stel en dus groter selfbeheersing, paraatheid, arbeidsaamheid en beplanning verg. Bowenal sal ons samehorigheid en bereidheid tot samewerking, tot die uiterste beproef word. Ons sal bymekaar gedwing word, of ons bymekaar wil wees of nie! Reik uit na u naaste wat minder het, dien die HERE en vertrou op Hom vir al u behoeftes. Laat ons innerlike oortuiging op mekaar afgestem wees en verset teen alle onreg, ons gesamentlike oogmerk. Want hierdie land is ons land! Ons skuld hom aan niemand, veral nie aan die Swart rasse van Afrika nie. In teendeel is alles wat hulle het en is, aan die Afrikaner te danke.
Ons doel is politieke vryheid. Dit is egter slegs bereikbaar deur eers die Koninkryk van God te soek, want eers dan sal Hy wat vir ons nodig is, vir ons byvoeg. Daar is baie “slim” politieke leiers. Ons is egter deur God in Afrika geplaas en dit is Hy wat ons hier sal uithaal indien ons voortgaan om te leef asof Hy nie bestaan nie. DEUTERONÓMIUM 27:9 Verder het Moses en die Levitiese priesters die hele Israel toegespreek en gesê: Wees stil en luister, o Israel! Vandag het jy die volk van die HERE geword.
JOSUA 10:12 Toe het Josua met die HERE gespreek, op die dag dat die HERE die Amoriete aan die kinders van Israel oorgegee het, en voor die oë van Israel gesê: Son, staan stil in Gíbeon, en maan, in die dal van Ájalon!
JOSUA 10:13 Toe staan die son stil en bly die maan staan totdat die volk hulle gewreek het op hul vyande. Staan dit nie geskrywe in die Boek van die Opregte nie? En die son het bly staan in die middel van die hemel en het hom nie gehaas om onder te gaan nie, omtrent ’n volle dag.
Dít is die God wat ons dien en wat ons voorgeslagte op Sy hande in Afrika ingedra, beskerm en bewaar het omdat hulle Hom gedien en op Hom vertrou het!
Vir 2014 bid ek dat u en u huis die Here sal dien. Dat God die Vader u sal seën as Sy kind. Dat Hy aan u Sy genade sal gee. Dat Hy aan u Sy vrede sal laat toekom, in die wonderlike Naam van Jesus Christus, Amen.

Boere Voorspoed vir 2014 staan saam














Antonie Horn

 
Geagte vriende,
Ek wil sommer iets baie duidelik maak in 2014.
Die jaar van stil sit en mooi praat is verby, ons is nou in 2014 van nou af is dit saam werk. saam staan en fok die regering, sy korupte polisie mag en wie ook al.Hierdie is die jaar waarin die boere gaan opstaan, so as jy nie saam stem nie vat jou liberaler karkas en fokkof van my fb af en uit my lewe uit.jy is nie meer welkom nie en sal nooit wees nie.Ek is wit, 'n boer en fokken trots daarop so as jy nie saam my is nie asb fok weg, moenie dat ek jou nou verder op my fb sien nie.Ek glo aan my taal , my volk , die vierkleur vlag , my geskiedenis en als wat boer is en om 'n op regte boer te wees.Ek glo nie aan 'n Anc regering nie, versoening of om met ander nasies te meng nie.Ek glo nie aan om ander nasie behalwe my eie te help nie. Verstaan JY!!!!!!! Ek is 'n wit BOER en is trots daarop!!!!!!!!!!!!. So as jy nie saam stem nie plein in afrikaans FOKOF!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!Jy is nie die woord boer werd nie en sal ook nooit wees as jy nie saam my volk staan nie.Kry dit in jou kop!!!!Jy is of 'n boer of jy is nie!!!!!!!!!!!So Liberale en verraaiers jy is 'n skande en gemors vir my volk JY IS NIE WELKOM NIE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!2014 is die jaar waarin die volk gaan opstaan al kos dit ons elke druppel bloed!!!!!!!!!Fok die regering en al hul kak GENOEG IS GENOEG!!!!!!!!!!!!!!!!!Ek is gatvol vir etters wat teen ons volk is en te sleg is om saam te staam ,maar hulle bekke wil rek oor als.