Sunday 12 January 2014

wareboereweerstandsbeweging.oosrand

https://www.facebook.com/wareboereweerstandsbeweging.oosrand
 Goeie Naand aan ons WBW Hoofraad, Offesiere, Lede en vriende.
Met seer in ons harte moet ons vanaand afskeid neem van julle vir die volgende twee jaar. Die Hemelse Vader het ons pad en roete verander, ons sal binne kort vertrek na Maun in Botswana, waar ons die volgende 24 maande sal spandeer.
Indien jul wonder wie die nuwe Gebieds Bevel sal oor neem, hou die blad dop, die bekendstelling sal gedoen word deur Generaal Suzette Gey van Pittius.
Ons wil julle bedank, vir julle toewyding, Liefde, respek en bystand, julle almal sal in ons gebede bly, en as God
beskik sien ns mekaar in die toekoms.
Met Liefde van jul: Kolonel en vriend
Johan Rabie (Kol JR)


No comments:

Post a Comment