Sunday 12 January 2014

Jaco BothaAWB Carletonville/Welverdiend inligting en nuus blad


"' n Egpaar van Bloemfobtein is vanoggend op hul plaas deur twee mans aangeval en aangerand

Die Polisie se Kaptein Harry Nagel sê Jaap Swart (70) en sy vrou Elize (65) is omtrent 06h00 vanoggend op hul plaas Springfield oorval.

Die egaar was albei deur die rowers vasgebind en met 'n staalpyp geslaan.

Jaap is ook verskeie kere met n mes gesteek.

Vuurwaperns, selfone en 'n onbekende bedrag kontant is in die rooftog gesteel.

Kaptein Nagel sê die egpaar se wit Toyota Hilux bakkie, met registrasie DVB 913 FS is ook gesteel.

Albei ontvang tans behandeling in die Bloemfontein MediClinic.

Niemand is nog in verband met die aanval gerarresteer nie en 'n klag van huisroof word tans ondersoek.

Lede van die publiek wat met die ondersoek kan help, kan die SAPD in Bloemspruit skakel by 051 503 4000"

No comments:

Post a Comment