Saturday 18 January 2014

Antonie Horn


 

 
Dagse al ons kosbare vriende,
Moenie vergeet om vannaand 7 uur in te skakel by Radio Eendrag nie.Ek gaan weer belangrike punte aanraak.Vannaand gaan ek vir u 'n toepraak speel wat Kmdt Jaco Botha van die AWB gelewer het by een van sy vergaderings.Kom luister wat se ons mense en die waarhede wat daar gepraat word.kom luister na kmdt Jaco vannaand, moenie laat inskakel nie, dan gaan jy uit mis om die toespraak te hoor.versprei radio eendrag na jou vriende en familie om in te skakel.Kom vriend staan saam en vat hande,
EENDRAG MAAK MAG.

No comments:

Post a Comment