Saturday 18 January 2014

Abel MalanBoere-Afrikaner Volksraad




Abel MalanBoere-Afrikaner Volksraad
Die Volksraad het reaksie van die Presidensie ontvang na aanleiding van vorige skrywes aan die Regering gestuur.

“RE: THE BOER-AFRIKANER VOLKSRAAD AND ITS CLAIM FOR SELF DETERMINATION ON BEHALF OF THE BOER PEOPLE.

This letter serves to assure you that the Presidency is considering your request for self-determination.
The matter was referred to the legal advisors to the President for consideration and instructions thereon”

Verder vra die betrokke amptenaar uitstel tot 15 Januarie ten einde die regsadviseurs van die President kans te gee om terug te reageer op die skrywe.
Hul vraag om uitstel kom vanweë die Volksraad se sperdatum van 31 Desember 2013 wat ons op die regering vir enige reaksie van hulle kant af geplaas het.
Groetnis.
Abel Malan

No comments:

Post a Comment