Saturday 1 March 2014

Abel Malan‎Boere-Afrikaner Volksraad


Volksgenote, ek plaas 'n volgende besprekingsonderwerp vir u. Neem asseblief duidelik kennis dat enige kras-, growe taalgebruik of nydige opmerkings teenoor enige ander persoon wat aan die gesprek deelneem, sumier verwyder sal word.
Daar is die afgelope week heelwat gesprekke, veral gesprekke op die radio, gevoer ten opsigte van samewerking tussen groeperinge wat hulself beywer vir die vryheid van ons volk.

My vraag aan u is: Wat is u siening ten opsigte van samewerking met ander groepe as die Volksraad wat hulself ook beywer vir selfbeskikking vir die "Volk" selfs groeperinge wat die stryd binne-parlementêr wil veg?

No comments:

Post a Comment