Tuesday 28 January 2014

Sunette Bridges


Ek het vanoggend 3 berigte binne die bestek van 10 minute ontvang van Blanke mense wat deur BARBARE vermoor is die afgelope 48 uur!

Dirkie van der Walt (30) is by Black Rock naby Hotazel deur BARBARE aangeval en met gebreekte bottels doodgesteek.

'n Bejaarde egpaar is by die Sterkspruit hoewes naby Lyndenburg deur BARBARE aangeval, aangerand, vasgebind, lappe is in hul monde gedruk en die Tannie het versmoor.

'n Bejaarde Tannie (61) is in Stromsrivier deur haar tuinjong en sy makker aangeval en vermoor. Hulle het haar liggaam in haar motor gelaai. Polisiebeamptes het die voertuig gesien en as "verdag" beskou. In die jaagtog is die Tannie se liggaam uit die motor gegooi. Hulle het 'n ongeluk gemaak en een van die BARBARE is in die hospitaal... die ander een nog op vrye voet.

Ek het reeds 17 moorde op ons mense opgeteken sedert 1 Januarie... Ek is besig om ongelooflik moerig te raak vir die situasie!!! Sx

No comments:

Post a Comment