Thursday 2 January 2014

Luister en staan saam Boervolk!

Luister en staan saam Boervolk!


Een van die grootste wapens wat die vyand teen ons gebruik is die onvermoe van hul volgelinge om vir hulself te dink en te redeneer! Hulle word maklik gemanipuleer geintimideer en opgestook! Van kleins af word hul geleer dat die Boer hulle onderdruk, vermoor en mishandel! Die wat van beter weet wend ook geen poging aan om die ander anders te oortuig nie want dan is hul verraaiers! Hulle is baie belowe van hul eie leiers en niks het gerealiseer nie, nou word hul weereens vertel dit is die Boer se skuld! Die idee word by hulle geskep van "Eendag sal ons hulle terug kry"! Hul denkwyse is soos die van boemelaars, ons skuld hul als oor die verlede!
Die grootste gemors waarmee ons in hierdie land sit (ANCYL, SAKP ens), gebruik hierdie denkwyse om hulle verskuilde agenda om die Boer terug te kry in werking te kry en dra dit oor na die volgende geslag! Of hierdie land gaan voortbestaan sonder die Boer en of hulle gaan vrek van die honger is glad nie eers ter sprake nie! As die leiers dan se "Ek regeer eerder myself en suffer as wat ek regeer word en vooruit gaan" of die skoolkinders se "luister vir ons of ons brand die skool af"! Wie regeer hierdie land?? Waarvoor "struggle" hulle nog?
Zimbabwe word vir baie redes gelos vir die aasvoels! Eerstens is die boere uitgegooi en van die plase gedryf sonder enige teenstand of ingryp van die buiteland! Daarna is die swart verraaier wat teenstand gebied het uit al hul poste geskop en word geintimideer. Hul huise word afgebrek, hulle word verhonger ens. Wat is die volgende stap? Miskien burgeroorlog of nog 'n volksmoord? Die buiteland sal nie ingryp nie want hulle "fight terror" en voer oorlog teen islam! Die African Union kan nie eers vrede hou waar vrede is nie so hulle beteken niks. (Miskien is daar ook 'n verskuilde agenda?)
Terug in SA sien ons presies dieselfde afspeel voor ons oe, net 'n ander benadering! Boere word vermoor, misdaad is buite beheer en word gebruik as verskoning om van sekere ongewensdes ontslae te raak! Ons geskiedenis in hierdie land word heeltemal uitgewis en so kan ek die heel aand aangaan! Die punt is ons toekoms is baie bleek! Alle teenstand word af gelag!
Die witmens en die Boer se dae in Afrika is getel as ons nie baie gou begin saam staan en organiseer vir veiligheid en oorlewing nie!! Die droom om 'n onafhangklike Boere staat te verkry sonder bloed kan maar vergeet word!! Ons is die VYAND mense!!!! Dit is elke Boer se plig om in te klim met als om eenheid onder ons te kry! Die gemors en tweegatte moet uit geruk word tussen ons en uitgelewer word aan die Volk! Die "leiers" moet hul hardkoppige houdings los en begin saamstaan! Ons, die Boerevolk stel nie belang aan julle kleinlike verskille nie! Julle speel met ons lewens en beter die verantwoordelikheid van jul rol ernstig besef en aanvaar!! Die wat nog wil stry oor kerkies en geloof, ek hoop julle skrik wakker en besef die Satan is besig om julle ore aan te sit en hou julle besig terwyl julle tyd vinnig uitloop! (Ek bid maar vir julle)
Ek is nie 'n slim mens met hoe woorde nie maar ek is lief vir God en lief vir my Volk! Ek smeek julle, luister na al die waarskuwings en verneder julle self voor God!!!!!!!!
Boere groete!

No comments:

Post a Comment