Friday 24 January 2014

Boere Vryheid

En so word ons uitgehaal......

Jy word voor die voet geskiet.....................
--------------------------------------------------------------------------------

n' SWART TERRORIS skiet haarkapper in salon


Vrydag 24 Januarie 2014

’n 61-jarige haarkapper van Waverley, Pretoria, is in 'n kritieke toestand nadat ’n terroris haar in haar haarsalon in die bors geskiet het.

Malie Kotze was Vrydag omstreeks 09:30 besig om ’n klant se hare droog te blaas toe twee gewapende mans die Dingel Salon binnestorm.

Volgens Tessa Kotze, Malie se skoondogter, het haar ma ’n hou teen haar kop gevoel. “Sy het die terroris met die haardroër oor die kop geslaan en met die omdraaislag het hy haar in die bors geskiet,” het Kotze gesê.

Die koeël het haar hart net-net gemis en is dwarsdeur haar borskas.

Volgens Frikkie Gous, woordvoerder van Life Med-ambulansdienste, is nog ’n haarkapper en ’n klant deur die terroris aangerand. Hulle is lig beseer en na nabygeleë hospitale geneem.

Kotze is na die Eugene Marais-hospitaal geneem waar sy vroeg Vrydagmiddag in ’n kritieke maar stabiele toestand was.

No comments:

Post a Comment