Saturday 25 January 2014

Sunette Bridges


Ons volgende Red October byeenkoms sal op 21 Maart die jaar plaasvind. Dit is Menseregtedag en ek gaan 'n wêreldwye biddag probeer reël oor die vertrapping van ons Menseregte.
Daar is so 25 000 handtekening op ons petisie van 10 Oktober 2013 en ons sal weer vra dat almal dit ondertekening aangesien niks sederdien verander het nie. Omdat dit 'n vakansiedag is, sal ons nie 'n Memorandum kan oorhandig nie, maar die is in iedergeval reeds in besit van die goewerment en ek sal d...See more
Petition
redoctober.co.za
Please note that your email address will NOT be shared with any 3rd party, and that you will not receive ANY future emails from Red October.RED OCTOBER PETITIONRead the petitionFirst NameLast

No comments:

Post a Comment