Friday 17 January 2014

Abel Malan.


BOERVOLKSGENOTE- NOODOPROEP IN DIE VORM VAN 'N BEDELBRIEFIE!

My dierbares- Die rede hiervoor is dat ons met 'n jong Boeredogter sit wat Universiteit toe wil gaan maar gehelp sal moet word om dit te kan doen. Sy is die dogter van Boeremagleier, Mike en Esther du Toit. Mike is haar stiefpa. Hy en Esther het bymekaargekom toe sy 4 jaar oud was. Mike dien tans 'n vonnis uit in Zonderwater. Hy het my geskakel om hulp te vra.

Ek kom pleit by u vir hulp en bystand vir Celenté. Sy kort nog R 6 000.As ons honderd volksgenote kan kry om elkeen net R60 by te dra, het ons 'n Boerdogter op haar lewenspad.Ek weet hoe dikwels het u bygedra, maar ons is maar een Boerevolk met 'n verantwoordelikheid teenoor mekaar.

U kan u bydrae direk inbetaal in die rekening van Esther du Toit. Hier is die besonderhede: E.E.du Toit- FNB- spaar, rekeningnommer 62116889322- Takkode256955.

Esther sal alle ontvangste erken. Dankie vir u oor en u bydrae- Piet Rudolph vir Boere-Republikeine.

Vriende, hierdie manne het probeer om vir ons die lewe makliker te maak met hul optrede, iets wat die meeste van die afrikaner hulle nie die erkenning voor gee nie. Kom, Bittereinders, laat ons eensgesind in hierin optree en hierdie saak in groot getalle steun, Ek pleit in absolute nederigheid by u om gehoor te gee asseblief.
Abel Malan.

No comments:

Post a Comment