Saturday, 15 March 2014

Boere Eenheid

Verbrande Land
Geskryf deur Boere Eenheid

Soos ek sit en dink oor my land,
Lyk dit of dit net gaan verbrand.
My vermoe oor Ons land om te veg,
raak kleiner en selfs my bloed raak dun en weg,

Soos ons stap as een Volk,
is daar n geveg in die lig met n pikswart wolk.
O Heer hier staan ek vandag met arms oop ,
soos ek elke dag sien word my Volk gestroop.

Dink om die pikswart wolk op te som!
Sal ons Land weer pragtig blom.
Hiermee het ek die reg om saam my God en Volk te staan en veg ! Vir vryheid O Heer sal ons weer die land beheer !
Amen
Boere Eenheid

No comments:

Post a Comment