Friday 31 January 2014

Sunette Bridges



As daar van jou vriende is wat jy graag by ons groep wil insluit, laat my weet, maar maak SEKER jy KEN die persoon wat jy voorstel. Van die 7000 lede op die ander groep gaan ek nie eers 250 hier aanvaar nie. Daar is geen punt daaraan om mense in 'n gespreksforum in te sluit wat geen bydraes lewer nie.

GROOT seblief moenie jou liberale maatjies nooi nie. Hulle maak my te vroeg soggens al vies en dan ontgeld my arme man en kinders dit... Sx

No comments:

Post a Comment