Saturday 1 February 2014

Sunette Bridges‎Sunette Bridges Geslote Groep

Wat 'n dag! Net soos die wette in die land, geld die reëls vir 'n TV debat ook net vir ons... Ons was betyds... die res was 90 minute laat... en ons moes toe nog 30 minute wag sodat hulle die hompe kos kon verorber wat vir hulle opgedis was! Ons was 40... hulle was 150... Ons paneel is in die gehoor in gedruk en hulle het die vloer gehad... dis nou behalwe vir my wat toe moes kophou tussen Pieperige Pierre De vos - Pienk hempie en blou sokkies met geel kolletjies en al... Coke se SEB aanstelling, 'n Feminis uit Mosambiek en 'n BAIE kwaad swart vrou wat reken ons misken die pyn wat ons hulle aangedoen het na hulle vir 350 jaar lank ons slawe was...

Die program is begin met 'n 5 minute video-insetsel waar daar vertel is hoe ons hulle vertrap en mishandel en lelike name noem... en die juweel was Tutu se stukkie video waar hy reken ons moet dankbaar wees dat hulle nie die hele lot van ons uitmoor nie...

Die Kleurling en Koi-San groep wat daar was het behoorlik chaos veroorsaak omdat hulle nie 'n stoel op die vloer gehad het nie, en het midde die debat uitgeloop... 'n Sotho vrou het haar vir my gewip omdat ek geseg het ons het elkeen ons eie kultuur en dit staan hulle vry om hul vroue vir koeie te ruil, maar ons verkies om dit nie te doen nie...

Die kwaai swart vrou meen dat ons geen reg gehad het om 'n referendum te hou in 1992 nie, wat ons hoort in die eerste plek nie hier nie, so die besluit om hulle te laat stem, was nie ons s'n om te neem nie.

Pierre het nie veel ingekry nadat ek hom laat weet het dat hy my maar vir koffie moet nooi om sy persoonlike probleempies met my uit te sorteer en nie 'n TV debat moet misbruik vir sy "issues" nie...

Van die 11 lede in die gehoor wat 'n kans gekry het om te praat, was 5 burgers van die Kongolose Republiek wat hul "burgers in Diaspora" kom verteenwoordig het en 2 was "Domestic Workers" wat vir almal vertel het hoe aaklikg hulle werk is en hoe sleg die "Wit Madams" hulle behandel...

Die kersie op die koek was die EFF se "Token White", ou Wickus met die afdraende skouertjies, wat ons laat weet het dat as ons nie inval by die EFF se planne nie, moet ons padgee of hulle sal met ons afreken...

Eintlik was die debat die perfekte prentjie van die onoplosbare, nimmereindigende twis in 'n land wat bemark word aan die WERELD as die toonbeeld van vreedsame integrasie terwyl die werklikheid niks anders as een REUSE aborsie is nie...

Saluut aan die Klerulinge en San wat hulle nie laat stilmaak het nie... Dankie aan die verteenwoordigers van die groepe wat almal wou weet of hulle OOK Red October mag ondersteun... Selfs die verteenwoordigers van die Somaliërs, die Kongolese en Nigeriërs wat daar was het my hand kom skud om my te bedank vir die feit dat ek nie bang is om op te staan vir 'n minderheid wie se regte deur die ANC vertrap word nie...

Dit was 'n sirkus... maar die boodskap is duidelik: "The Rainbow nation has indeed failed!" Sx
What a day! Just that in that country, money that soos wette reëls vir ' n TV debate just vir us ... Betyds ... that was our res was 90 minute late ... and vegetable still 30 minute wag could eat what vir sandwiching hulle hulle opgedis hamee kos that was! Us was 40 ... Venom was 150 ... Our panel is in that hearing in print, and Venom it those floor had ... dis well Pieperige kophou between some vegetable behalwe vir my Pierre De vos-kolletjies blou sokkies with yellow Pienk Hahn and and all ... Coke se SEB appointment, 'n swart from Mosambiek Feminis and 'n BAIE am fully aware that us evil we are calculating what tasia WOME hulle hulle vir Huy aangedoen the US 350 years after slawe was ...

That program is beginning with a 5 minute video-insetsel where there tell is how our particular call and don't trample and mishandel venkataramana Reddy venom ... and that jewel was Tutu make a video where hy calculation should grateful us se designated that venom nie uitmoor nie that whole fate of us ...

That mixed-race and Koi-San veroorsaak because what was there the challenging inclines, chaos group hulle nie 'n Chair on that floor had the nie, and the Middle uitgeloop that debate ... a Sotho WOME the hair gewip because geseg us the ek vir my everyone us eie culture and this stand hulle vry to hul to Exchange in English l vroue vir, but us prefer to to do this nie nie ...

That had us believe that no reg swart WOME kwaai ' n to love in 1992 referendum nie, what hears us in that first place nie nie here, so who decides to Venom too late to take us s'n's voice, nie.

Pierre ingekry after the nie much ek hom let know that hy my but vir coffee should never o to sy to sort with my personal problem pies and nie 'n TV debate should abuse vir sy "issues" ...;-)

Of those 11 lede in that hearing what a gekry the chance to talk, was 5 citizens of that Republic of Congolese citizens in the Diaspora "come what verteenwoordig the hul" and 2 "Domestic Workers" was what vir almal tell how aaklikg hulle work is and how Paul that "White Madams" venom treatment ...

That was on that cake that EFF kersie se "Token White", ou afdraende skouertjies, Salwa with those what let us know that as our nie nie, which planned to raid by us padgee or EFF se hulle sal with our checkout ...

That debate was that perfect prentjie Eintlik of those insoluble, bemark in a twis nimmereindigende country what word to those WORLD axis that paragon of integrasie, while vreedsame that werklikheid nothing else as a REUSE aborsie is nie ...

Greetings to those Klerulinge and San stilmaak the hulle nie let what nie ... Dankie wanted to know what that verteenwoordigers of those groups ALSO Red October may or venom almal support ... Selfs that verteenwoordigers of those Somalis, that Congolese and Nigeriërs what was there to thank the skud come to my hand my vir that fact that ek nie bang to get up vir ' n minority who se regte door that ANC don't trample word nie ...

This was a sirkus boodskap is duidelik ... but that: "The Rainbow nation has indeed failed!" Sx

No comments:

Post a Comment