Saturday 1 February 2014

RADIO EENDRAG

RADIO EENDRAG
Dagse vriende,
Moenie vergeet van ons afspraak vannaand 7 uur nie.Beslis gaan ons weer gesels oor als.Ek gaan ook weer vir julle 'n toespraak van Kmdt Jaco Botha speel.Kom luister en gesels saam met ons, al die dinge in die land raak jou ook.

Net vir Rekenaar: (Speel op Media-Player of VLC Speler)
http://192.95.37.216:9986/listen.pls

Net vir BB en I phone en Nokia Radio:
http://192.95.37.216:9986/;listen.mp3/home

Kan ook op die web-werf luister by:
www.radioeendrag.co.za
www.shoutcast.com/Internet-Radio/Radio Eendrag

No comments:

Post a Comment