Saturday 1 February 2014

Boere Krisis Aksie (B.K.A.)'s photo.

As jy kan ondersteun asseblief hierdie Blanke mense by die hof!
 

(Hannes) BETHAL: 4 FEBRUARIE: Bernie Joubert Die HOND wat my ma probeer vermoor het kom Dinsdag die 4de Feb 2014 in Bethal Hof voor, ek vra asb almal wat my ma ken om ons te ondersteun in hierdie aaklige tydperk waardeer ons gaan, deer dit te doen vra ek graag dat almal dinsdag 4 Feb 2014 om 08:00 by die hof sal wees en om ietsie PIENK aan te he, die PIENK verteenwoordig VOILENCE AGAINST WOMEN. Hy gaan aansoek doen vir borg, en ek wil julle ASB vra om ons te ondersteun in die optog wat ons wil hou teen hom sodat hy daar bly waar hy is, hy HOORT daar en nie in die samelewing nie!!!!Vir enige navrae kontak ons gerus by- Ryno Kruger 079 385 1079 Monique Loftie Eaton 071 898 5749 Ruan Kruger 082 448 2137

No comments:

Post a Comment