Aan
 al my vriende.Alet se fb is ge kaap so hy gaan nie meer in werking wees
 nie.Sy het 'n nuwe een oop gemaak so asb as sy julle weer uitnooi 
aanvaar haar asb.Haar profiel foto is 'n ossewa.Die wat vriende was van 
haar op die ou profiel kan haar asb net weer uitnooi.Baie dankie 
Antonie.
No comments:
Post a Comment